Willie & Zandri

Willie’s sister from the UK booked this shoot as a suprise gift to Willie & Zandri. They were meant to get married and then lockdown hit. So when lockdown lifted we grabbed the opportunity to make some beautiful memories.

Willie en Zandri baie dankie dat ek julle kon afneem. Julle is ‘n pragtige paartjie en ek is jammer julle troue kon nie gebeur soos julle beplan het nie. Maar weet net jul troudag gaan ekstra spesiaal wees. En daar is nog baie avonture wat vir julle voorle 😉

Baie dankie Carla dat jy so oulik was om die shoot vir hulle te book.

 

Leave a Reply