Willem & Gerdia

I am so excited about the engagement of Willem & Gerdia! They are 2 of my dearest friends and they are the perfect couple! It was such an honour to capture their love through my lens. And I can’t wait for their wedding in 2017! I’ll be a guest and I absolutely can’t wait!

Willem en Gerdia julle is so mooi voorbeeld van hoe die liefde moet wees en hoe ‘n goeie verhouding moet lyk. Kyk altyd na mekaar soos met hierdie shoot en julle sal baie lank nog gelukkig¬†wees!

Sien vreeslik uit na jul troue!!!

xXx

ilse

willem-gerdia_001

willem-gerdia_003

willem-gerdia_006

willem-gerdia_008

willem-gerdia_010

willem-gerdia_013

willem-gerdia_015

willem-gerdia_020

willem-gerdia_022

willem-gerdia_031

willem-gerdia_033

willem-gerdia_037

willem-gerdia_046

willem-gerdia_051

willem-gerdia_052

willem-gerdia_056

willem-gerdia_060

willem-gerdia_062

willem-gerdia_064

willem-gerdia_065

willem-gerdia_067

willem-gerdia_072

willem-gerdia_078

willem-gerdia_083

willem-gerdia_085

willem-gerdia_087

willem-gerdia_088

willem-gerdia_092

willem-gerdia_094

willem-gerdia_096

willem-gerdia_105

willem-gerdia_111

willem-gerdia_117

willem-gerdia_120

willem-gerdia_121

willem-gerdia_123

willem-gerdia_125

willem-gerdia_128

willem-gerdia_129

willem-gerdia_133

willem-gerdia_137

willem-gerdia_144

4 Comment

  1. estelle says: Reply

    Wow!! Die mooiste twee mense! So mooi vasgevang deur ‘n uitstekende fotograaf! Ek gaan almal raam! X

  2. Gerdia van der Merwe says: Reply

    Ilse, baie baie dankie vir die mooiste foto’s.

    Dankie dat jy ons op ons gemak gemaak het, en ons liefde so mooi vas gevang het!

    Jy is absoluut amazing.

  3. Elsa says: Reply

    Dankie Ilse,
    Dit is pragtige fotos. Jy is werklik n baie goeie fotograaf.

  4. Petro de Beer says: Reply

    Willem en Gerdia Julle is so mooi en so pragtige paartjie kan nie wag vir Julle grot dag nie. Bly altyd sulke pragtige mense xxxxx

Leave a Reply